Swartland Wynkelder

Swartland Wynkelder nooi jou na ‘n smaakvolle ervaring by die kykNET Buite Ekspo die naweek van 7 – 9 Maart by Moreson Plaas Malmesbury.

Ysoue wyn uit die Swartland
Chef Bertus met heerlike geregte
Lekker samesyn en kuier

Sien jou daar!

Kry jou kaartjies vir die kykNET Buite Ekspo nou by http://opentickets.co.za/trio

Besoek https://ekspo.co.za/ vir meer inligting.

Sluit by ons WhatsApp-kanaal om eerste nuus te ontvang: https://whatsapp.com/channel/0029Vb7CrhD1NCrZAG5vp23s

Fill Out The Form Below

Share Post :